View Single Post
Old 11-28-2006, 08:38 AM   #14
jannie
n00b
 
Joined: Nov 2006
Oddometer: 2
Ja boet! So gan dit mar in ons lieflike land. Ek en a paar manne gan die naweek bietjie daar in die Cederberge gan rondry. Ons gan hom van citrusdal area af benader en oorslaap by a plek met die naam van "die oase". Ek het nog nooit van die plek gehoor nie maar sien nogal uit daarna. Die roete terug sal dan weer daar na ceres se kant toe wees om dan sondag middag se kant weer in die bellville area te wees. Dit is ons eerste oornag trip wat ons gaan doen en daar is baie beginners by wat nog nooit op die grond gery het met hulle fietse nie. So dit sal a nuwe ervaring wees vir baie van die manne. Ek sal kyk of ek a paar lekke fotos kan oplaai teen volgende week.

Cheers
Jannie
__________________
Spike- X4J
jannie is offline   Reply With Quote